Kwatrynkompetisie (16)

 

Ons taal ontstaan met wingerdsweet en wyn –

daarom dat dié woorde so maklik rym:

flink en skink, klink en drink, rinkelend en rinkink

selfs in ’n nugter Persiese kwatryn.

 

© Daniel Hugo, 2021

 

 

 

Bookmark and Share

Comments are closed.