3 March 202111 May 2021 Kwatrynwedstryd (27) Lumier Uit elke pestilensie se puin sal weer ‘n bloednuwe dag verskyn – ons klink saam ‘n glas en bly verwag uit gekneusde druif die dieper samesyn. © Herman Wasserman, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…