4 March 202111 May 2021 Kwatrynkompetisie (30) Skemer dis veral saans dat ek nog terugdink aan ons dae van siektevry rinkink; nou klink jou stem nog in my glas wyl die nag agter wolkemasker wink. © Herman Wasserman, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…