8 March 202111 May 2021 Kwatrynwedstryd (36) Korona Een en almal nugter ingegrendel word daar naarstig dag ná dag geswendel met wyn wat kan verdoof – terwyl geketting die aarde om ’n stralekroon wentel. © Daniel Hugo, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…