Kwatrynwedstryd (39)

 

Veredeling vereis afsondering

en wilde gisting lei tot berusting –

dit alles leer ons by die druif en sy

gedrag in dié tydperk van inperking.

 

© Daniel Hugo, 2021

 

 

 

Bookmark and Share

Comments are closed.