11 March 202111 May 2021 Kwatrynkompetisie (41) Nota op yskasdeur Indien die Covid-pes my sou kom haal, moenie stres nie – als is reeds betaal! In my óú trousseaukis blink rosé en cabernet in oorvloed (tjeers!) vir die begrafnisonthaal. © Ronel de Goede, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…