19 March 202111 May 2021 Kwatrynkompetisie (47) Hoe? Hoe sou ’n mens die skakerings beskryf? Die geure, die smake, die keurwyn se lyf? Hoe sou ’n mens die pes kan verstaan as jy nie met mondjiesmaat die lewe bedryf? © Ronel de Goede, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…