14 March 202111 May 2021 Kwatrynkompetisie (43) vir hoe lank was daar nie landwye pyn ras self was vas in kwarantyn dog onder én bolangs het dinge gegis – onthou net jou plengoffer; geniet dan die wyn! © Waldemar Gouws, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…