2 April 202110 May 2021 Kwatrynkompetisie (88) veritas wie nou sag sweer ag, in virus veritas is net nie reg, nee kom maak eerder ‘n las want hoe later met hierdie pes hoe kwater kry die wynman bid vir daai kelder en hou jou glas © Waldemar Gouws, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…