54
Onseker is die Covid 19 toekoms
Ons wonder oor die entstof uitkoms
In die wingerde groei die druiwe vir die wyn
Jy sal nie wonder oor die herkoms
55
Die verkope van wyn het stil gaan staan
Baie mense se heenkome van die baan
Die Covid regulasies was die vlieg in die salf
Maar die groei in die wingerde het nie getaan
© Hampie van Staden, 2021

