58
Sonenergie in die wingerd deur druiwe bymekaargemaak
In vate is wyn gemaak wat lekker smaak
Covid , met regeringshulp , het die bedryf geknak
Maar boere met hul hulp , sal dit reg weer maak
*
59
Druiwekorrels in die wingerd blink in die son
Boere en werkers het wyn gemaak toe hul kon
Die epidemie het slegte spore nagelaat
Maar die wyn is uit ‘n goeie bron
© Hampie van Staden, 2021

