62
Die geurige druif lê volrond in die mond
Wingerdstok geanker in vrugbare , kosbare grond
Covid het ongevraagd , ongesiens probeer om in te meng
Maar die wyn is weer lekker en gesond
*
63
Uit wingerd van druif na wyn
Amper het Covid alles laat verdwyn
Maar boere laat hul nie onderkry
Kwaaie stryd , nou is als weer fyn
© Hampie van Staden, 2021

