7 April 202110 May 2021 Kwatrynkompetisie (98) Tydlyn 2019 vra n sjinees ‘wat skort?’ 2020 is toe sonder sport 2021 bring min wyn, dan baie 2022 ho’ nou! die lewe is kort © Elzbé Viljoen, 2021 Deel:Click to share on Facebook (Opens in new window)Click to share on Twitter (Opens in new window)