9 April 202110 May 2021 Kwatrynkompetisie (107) daai bottel ai daai besige bottel! mense, keer dat hy vergaan kry ‘ie virus onner ja dink vinnig voor jul naderstaan dis allie hanne son en water oppie suidelike grond wat daai bottel somme’ gou so op sy kop ga’t staan! © Waldemar Gouws, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…