12 April 202110 May 2021 Kwatrynkompetisie (113) -waarts! eg waarheid? hoe laf daardie idee is mos oor die muur jou portuur se prêt-à-porter dien doodreg vir elke liewe uur mens neem feitlik die hele heelal oor so voetstoots g’n bolkopvirus gaan ons aanlyn vonkelwyn versuur! © Waldemar Gouws Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…