Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
19 June 202119 June 2021

Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans

Dit is tans ongelukkig so dat die meeste akademiese tydskrifte agter ‘n betaalgordyn lê en redelik ontoeganklik is vir mense wat nie daarop ingeteken is nie. Sodat ons lesers ingelig kan bly in terme van wat tans oor die letterkunde en, spesifiek, oor die poësie geskryf word, sal Versindaba in die vervolg ten minste die opsommings van artikels wat oor die Afrikaanse en die Nederlandse poësie handel, publiseer. Ek begin met die Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans, wat vir alle lesers toeganklik is. By die volgende skakel kan alle uitgawes van dié tydskrif besoek word:

https://www.suiderafrikaanseverenigingvirneerlandistiek.org/tn-a2

 

Die volgende artikels wat op die Afrikaanse digkuns betrekking het, het die afgelope jare in die Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans verskyn. Ek plaas telkens ‘n skakel na die betrokke uitgawe, maar lesers sal daar na die spesifieke artikel moet soek.

 

Alwyn Roux en Yves T’Sjoen

’n Kartering van Breyten Breytenbach se betrokkenheid by die Gorée-instituut vir demokrasie, ontwikkeling en kultuur in Afrika (1987-2017)

https://b3f77c64-2d72-45e8-b3d8-aba14b158ae9.filesusr.com/ugd/1ca66c_67b40e2f400944b9af07bc067ae36309.pdf

 

Marius Crous

Enkele Nederlandse gedigte oor Bach en sy musiek

https://b3f77c64-2d72-45e8-b3d8-aba14b158ae9.filesusr.com/ugd/1ca66c_acca397ce81c4d62aa96de6dd8b0ff69.pdf

 

Marni Bonthuys

Riekert, Weideman en Myburgh: Die representasie van Noordwesterse ruimte in drie Afrikaanse digbundels

https://b3f77c64-2d72-45e8-b3d8-aba14b158ae9.filesusr.com/ugd/1ca66c_77df0c7ee2614910aa40e46bf325c311.pdf

 

Ronel Foster

Van VOC-verversingspos tot V&A Waterfront, en verder: Die representasie van die Kaap in enkele gedigte

https://b3f77c64-2d72-45e8-b3d8-aba14b158ae9.filesusr.com/ugd/1ca66c_92102a9bc87a4b6fb95ac4c7ce683d87.pdf

 

Bernard Odendaal

Nawerkings van Herman Gorter se Mei (1889) en Verzen (1890) in die Afrikaanse digkuns

https://b3f77c64-2d72-45e8-b3d8-aba14b158ae9.filesusr.com/ugd/1ca66c_2cc8aea34de24a07a3ee34daa01893b0.pdf

 

Marius Crous

’n Diergerigte lesing van “Beeld van ’n jeug: duif en perd”

https://b3f77c64-2d72-45e8-b3d8-aba14b158ae9.filesusr.com/ugd/1ca66c_2cc8aea34de24a07a3ee34daa01893b0.pdf

 

Bernard Odendaal

Naklanke van Paul van Ostaijen se avant-gardistiese digkuns(-beskouings) in Afrikaans (deel 1)

https://b3f77c64-2d72-45e8-b3d8-aba14b158ae9.filesusr.com/ugd/1ca66c_70f24affb3004ecab93c4c24271be2f0.pdf

 

Bernard Odendaal

“Poësie as spel”: George Weideman oor die naklanke van Paul van Ostaijen se avant-gardistiese poësie in sy eie digkuns (deel 2)

https://b3f77c64-2d72-45e8-b3d8-aba14b158ae9.filesusr.com/ugd/1ca66c_70f24affb3004ecab93c4c24271be2f0.pdf

 

 

Marlies Taljard

(Inhoudsbestuurder: Versindaba)

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Gedig van die Maand: 8 Finaliste
Alwyn Roux. Winterreise →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d