25 June 202126 June 2021 Petra Müller (27 Julie 1935 – 25 Junie 2021) Dit is met ‘n gevoel van groot verlies dat ons verneem het van die afsterwe van die digter en Herzogpryswenner, Petra Müller op 25 Junie 2021. Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…
Ek kyk nou na die grond. Kyk stip – want ‘n bekendheid daag my uit die naaste gras en klip. Die aandag van jou oë, toe dit my verlaat, het my die groen en bruingevlekte skoonheid van die aarde nagelaat. Petra Müller: “Die aandag van jou oë” Reply
Ek kyk nou na die grond. Kyk stip –
want ‘n bekendheid daag my
uit die naaste gras en klip.
Die aandag van jou oë, toe dit my verlaat,
het my die groen en bruingevlekte skoonheid
van die aarde nagelaat.
Petra Müller: “Die aandag van jou oë”