Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
15 July 202115 July 2021

De Waal Venter. In waansin het ek gevra

 

 

“Vlakvulling II” M.C. (Maurits Cornelis) Escher 1957

 

In waansin het ek gevra. NP van W Louw

 (Uit die bundel: Alleenspraak, 1935)

Herr du mein Gott, was gehen mich die
Gesetze der Natur und Arithmetik an?

 

In waansin het ‘k gevra, o God

vir my die vrede van die ster,

om bo die berge stil te woon,

die wêreld onder dof en ver.

 

***

 

In waansin het ek gevra

 

Tuna byt die water in, bo

oor die swaan in die waan dat wit

die kleur is van olifante, al sê die koerante wat

’n kameel swart laat voorkom, nes ’n boeddha sonder

klere rustig by die wit stertvere van

’n haan sonder waan dat hy altyd kan onder-

skei tussen walrus en donker padda leunend teen

die spitse ore van die meisie wie se glim

lag

jou laat in die waan dat

’n vol

struis niks weet van die Recuerdos

de la Alhambra terwyl dit stewig

staan, geplant op die ki-

taar rustend op  die stert van ’n tok

kelossie en ’n trieste tipe pelikaan on-

der ’n ongedierte buigend onder die hand van

die meisie ver maar tog geneties ná

aan die besorgde kreef hang-

end oor die esel wat eens die Mes-

sias hoog deur die skare gedra het in

die waan dat hy net sy werk doen maar

nou weet ons die een vorm die ander, waar

jy lig is, is ek donker om

jou te wys waar dit waar is sodat

jy jou waan beter

kan verstaan.

 

© De Waal Venter, 2021

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Hennie Meyer. Escher
De Waal Venter. ‘n Pennie se sonde →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel
  • bevan boggenpoel. winter

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d