Waldemar Gouws. Die roosknopkersie

 

die roosknopkersie

by die venster gaan wit oop

– vroumense wat tjil

 

© Waldemar Gouws 1/8/2021

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*