Waldemar Gouws. Drag brandhout

 

drag brandhout op kop;

baba winterhuil vir bors;

wie kies ooit dié twee?

 

© Waldemar Gouws 1/8/2021

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*