Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
24 September 202124 September 2021

Thomas Deacon. terwyl ouma pannekoek bak

 

terwyl ouma pannekoek bak

kappit’yt oupa dit op die weetstone

van suiker en kaneel

knipoog liefies vir ouma

al is die nartjie nie meer geel

 

© Thomas Deacon, 2021

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Thomas Deacon. die digter is ‘n pion
Thomas Deacon. sleepweer →

4e gedagtes oor “Thomas Deacon. terwyl ouma pannekoek bak”

  1. Bwana says:
    27 September 2021 at 14:59

    Is Bhakmatoca ‘n soort bhakpoeier? Wonder maar net. Dis tog nie net n konsertina wat nartjies lat rys nie.

    Reply
  2. Thomas Deacon says:
    27 September 2021 at 10:32

    Dankie dat jy, soos vele andere, verstaan.

    Reply
  3. Hein Viljoen says:
    26 September 2021 at 12:00

    Die digter bedoel waarskynlik Wheatstone – ‘n bekende soort konsertina. En hy bedoel seker ook “Oupa kap dit uit op die konsertina” – hy speel los en lekker en geniet dit.

    Reply
  4. Anna Bakhmatova says:
    25 September 2021 at 13:10

    Geagte Digter
    Moeilik te verstane – wat bedoel U hier met “weetstone”? Verwys dit na “wetstone”? slypsteen? of doelbewus WEETklip?

    En die “dit”? die tweede reël is moeilik om te verstaan. Wat moet dit wees? Was daar ‘n tikfout? of is ek as leser te onnosel om te verstaan…

    Hoogagtend
    Mme Bakhmatoca

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d