4 September 2021 Thomas Deacon. die digter is ‘n pion die digter is ‘n pion rondgeskuif tussen waarheid en verdigsel draai hy sy lyf na die son skyn die maan op sy rug © Thomas Deacon, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…