Waldemar Gouws. Die man met die been van Khartoem

 

Die man met die been van Khartoem

Hoor iets wat ontplof so kaboem

Hy hou by sy lees

Wil hier rond nog wees

Sê ag dis ‘n brommer se zoem

 

© W. Gouws, 2021

 

Bookmark and Share

Comments are closed.