Waldemar Gouws. Die vrou met die bra van A’dam

 

Die vrou met die bra van A’dam

Sê iets in die land lê my lam

Vra sy in haar straat

Vir iemand om raad

En hoor iets soos kry tog ‘n ram!

 

© W. Gouws, 2021

 

Bookmark and Share

Comments are closed.