19 October 2021 Waldemar Gouws. Die vrysman van Nonnetjiebos Die vrysman van Nonnetjiebos Het weer ‘n jong vrou so gelos Sy’s woedend op straat Kry almal paraat Wil sny aan die outydse vos © Waldemar Gouws, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…