Hannes Visser. Bobbejaanstreke

 

Bobbejaanstreke

 

die bob’jane van Bettiesbaai

het Bertus sommer baie kwaai

sy vrou sê gaan koop ‘n hond

nee sê hy ‘n hond loop rond

al wat werk is ‘n moerse haai

 

© Hannes Visser, 2021

 

Bookmark and Share

Comments are closed.