Rina Bester. Lolita’s van die Laeveld

 

Ons dink as die vrolike Lolita’s van die Laeveld

Se rompe lil in die wind maak hul geld

Maar nee my vrind

Wat jy daar vind

Is rooi flambojante stewig in al die dorpstrate vasgespeld

 

© Rina Bester, 2021

 

Bookmark and Share

Comments are closed.