Gerrit Theron. Kitsweduwee

 

Kitsweduwee

 

bidsprinkaan met driehoekkop

soek haar bruidegom uit

na paringspel is hy haar buit

eet sy hom genoeglik op

 

© Gerrit Theron 2022

 

Bookmark and Share

Comments are closed.