26 April 2022 Gerrit Theron. Noodlanding Noodlanding na reën kortstondig in die lug maar dis pure verniet verloor sy vlerke in die vlug die lot van die termiet © Gerrit Theron 2022 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading...