Nini Bennett. Odonata

 

 

 

Odonata

 

Sikorski het dit eerste raakgesien:

die biomimese van die vlugpatroon

van naaldekokers, en het sedertdien

sy helikopter na hul vleuels gekloon.

 

© Nini Bennett, 2022

 

Bookmark and Share

Comments are closed.