Nini Bennett. Entomologiese oorlogvoering

 

 

Entomologiese oorlogvoering

 

Die patogene in die diens van dood:

soldate met ses pote wat marsjeer,

ons oudste wapen, sonder slag of skoot

word weer die afgryse van bioterreur.

 

© Nini Bennett, 2022

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*