Gerrit Theron. Vliegkuns

 

Vliegkuns

 

by ‘n poel groei papkuil ruig

en vlietend vang my oog

‘n naaldekokerhommeltuig

op sy vlerke flits ‘n reënboog

 

© Gerrit Theron, 2022

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*