Gerrit Theron. Lasposte

 

Lasposte

 

‘n swart wolkie dwarrel om my kop

dit help nie om te waai of klap

rond te trippel of te skop

muggies pla my waar ek stap

 

© Gerrit Theron, 2022

 

Bookmark and Share

Comments are closed.