Nini Bennett. Steenkoolmyn, 1880

 

 

 

Steenkoolmyn, 1880

 

Die myners dra hul vuurvlieë vir sig:

dis bioluminisensie, die natuur

in bottels luceferien verlig

die donker ondergrond met hierdie vuur.

 

© Nini Bennett, 2022

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*