31 May 20223 June 2022 Elmarie van Kampen. Mot Mot die mot se langsame fladder-draal ál nader aan die lokkende vlamme-praal verloop soos vele gedoemde attraksies: verblindend, vurig, fataal © Elmarie van Kampen, 2022 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…