Elmarie van Kampen. Inachus io

 

Inachus io

 

soos ‘n fetus tot mens kom

binne sy moederkokon

transformeer die ruspe okkult

tot volle vlinder wasdom

 

© Elmarie van Kampen, 2022

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*