Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
22 June 2022

Digtersprofiel. Celesté Fritze

 

Celesté Fritze is ’n skrywer en taalpraktisyn van Pretoria. Van 1981 af tot 1994 is sy redigeerder en vertaler by die stadsraad van Pretoria en die departement van onderwys en opleiding. Van 1995 af tot en met haar vroeë aftrede in 2006 is sy hoof van taaldienste by die Tshwane metro. Sy lewer onder meer taalbeleid- en taalbeplanningsreferate by taalkonferensies. Vanweë haar kantoor se bydrae tot die bedryf ken die Pan‑Suid‑Afrikaanse Taalraad in 2005 ’n veeltaligheidsmedalje aan Tshwane toe. Sedert April 2006 werk sy uit haar tuiskantoor as skrywer, vertaler, redigeerder, proefleser en taalkonsultant vir kliënte soos uitgewers, korporatiewe instansies, ambassades, plaaslike owerhede, taalagentskappe, universiteite en privaat individue.

Fritze se debuutroman, Verlorenkop, verskyn in 2016 by Queillerie (NB Uitgewers) en haal die kortlys van die Huisgenoot Tempo‑toekenning (kategorie beste Afrikaanse boek van die jaar 2016; die ATKV‑prosaprys 2017; die Jan Rabie Rapport‑prys (debuutwerk, fiksie 2017; en die South Arican Literary Award 2018 (kategorie “First-time published Author Award”).

Verdeelde stand | Divided Stance (2022) is die skrywer se debuutdigbundel.

 

 

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Nuwe Bundel. Celesté Fritze: Verdeelde stand / Divided Stance
Digtersprofiel. Breyten Breytenbach →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Miel Vanstreels. Weer eens
  • Marc Tritsmans. Snoek in het riet. Vert. Daniel Hugo
  • Miel Vanstreels. Nege-en-sewentig
  • Vertaling: Marc Tritsmans “Hoe ik het wil zeggen”. Vert. Daniel Hugo
  • Jeanne Henning Els. vroegsomer

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Vertaling: Marc Tritsmans “Hoe ik het wil zeggen”. Vert. Daniel Hugo14 October 2026

    Puik vertaling.

  2. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie vir jou saamlees en kommentaar Gert

  3. Anzé Bezuidenhout on Pierce van Tonder. my vuurvliegie-gedagtes12 October 2026

    Absoluut tasbaar en puik gedoen!!

  4. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie Versindaba vir die plasing en blootstelling

  5. Gert van der Westhuizen on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    mooi beeldryk vol verwondering warmtes en koues gert

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d