Wenner: Junie: Gedig van die Maand

 

 

Joan Hambidge is die wenner van die Junie: Gedig van die Maand Kompetisie met die gedigte “Oggendmeditasie” en “Oggendmeditasie 9” wat deel uitmaak van haar reeks van 10 Oggendmeditasies wat in Mei 2022 en Junie 2022 op Versindaba verskyn het.

 

Joan Hambidge. Oggendmeditasie

 

Joan Hambidge. Oggendmeditasie 9

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*