19 August 202224 October 2022 Elmarie Stofberg. Selene sekelmaan Selene sekelmaan sy vra haar ma: weef vir my ‘n rok wat pas van blink sy wat ek kan dra as ek vining op my sekelmaanperd deur die diep donker nagte ry onmoontlik: sê haar ma, jou lyf verander dan pal © Elmarie Stofberg, 2022 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…