19 August 202222 August 2022 Elmarie Stofberg. bolmaan Selene bolmaan elke nag vat sy haar fakkel. om oor die wêreld te waak dis toe dat sy vir Endymion sien. die flippen fakkel net daar los en afkom tot by hom. daarom bol haar maag weer blink © Elmarie Stofberg, 2022 Deel: Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook Click to share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading...