30 September 2022 Margaret Cordier. Wyd Wyd in die vorm van water onverdunbaar vloei jou komposisie soos note in die houers van klank die materiaal van jou onstoflikheid bly gee onbegrensd in die ruimtes van ontvangers die liefde © Margaret Cordier, 2022 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…