25 October 202226 October 2022 Margaret Cordier. Nuut Nuut sal ek weer opstaan embrionies uit my saadhulsel breek gevoed uit die neseier in my kiem windverwaaid met my valskermvruggie uit hierdie parsing perdeblom © Margaret Cordier, 2022 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…
Besonders.