11 January 202310 January 2023 Meyer van Rensburg. Naaldwerk Naaldwerk miljoene rol hul moue op staan reg maar nie om self te werk nie want dis juis om vog in naalddun vate te laat veg en só die virus-oorlog te besleg © Meyer van Rensburg, 2023 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…