14 January 202311 January 2023 Meyer van Rensburg. Genade Genade die Afrika-son het my vel beskadig maar moderne medici bly my begenadig deur vlekke en letsels te verwyder om voorlopig die einde te verstadig © Meyer van Rensburg, 2023. Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…