22 February 202320 February 2023 Franco Colin. COVID-anosmia COVID-anosmia Daar is geen liefde meer in nartjies nie. My ouma is haar kaneel kwyt en niemand, niemand ruik anys nie. Al die vroue is neusie verby. © Franco Colin, 2023 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…