22 February 202320 February 2023 Franco Colin. Die nuwe herfs Die nuwe herfs Die seisoen het gedraai: Bome hendsop in ʼn soeklig waarin die kaler takke baai. Blare skarrel aan wit stingels oor doodstil strate ̶ blou gebolde maskers wat steeds die gyselaars onthou. © Franco Colin, 2023 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…