10 April 2023 Reinette Thiart. Ysskaatser in swart Ysskaatser in swart Sy werp ‘n stil blik na Moeks – die litteken bly by onvermydelik gelyker tyd broei – en bloeiplek; duidelik die laaste spin – is oorhoeks. © Reinette Thiart, 2023 Deel: Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook Click to share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading...