
Imprimatur Uitgewers nooi u vriendelik uit na die bekendstelling van
Getye van Tyd – Heilna du Plooy
mensig – Leon Strydom
Piaf & Brel Luisterryk! – liedtekste vertaal deur
Naòmi Morgan en Bernard Odendaal
Saterdag 22 April 2023 om 9:30 vir 10:00 by die NG Kerk Skuilkrans h/v Cussonia- en Jan Albertslaan, Val de Grace, Pretoria.
