Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
5 June 2023

Hennie Maartens. verstopte beenare

 

verstopte beenare

 

my voete is yskoud my tone swart geryp

soos die yskoue winterryp

bykans banaal

soos die swart ryp van die vrystaat

bykans onherhaalbaar

 

my arts is ‘n vaskulêre spesialis

kundige diagnose bly dus nie uit

 

beenare is verstop

sigarette is die oorsaak

bloedvloei is gestaak

bene geometries versaak

 

farmakologiese ingryp

is remedies onmoontlik

vaskulêre regstelling is noodsaaklik

 

vasgelê in die teater

is die arts geskool

om ‘n varkaar oor te plant

 

in die saal is die voet normaal

vuurwarm  tot by die punt van die nael

 

© Hennie Maartens, 2023

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

← Hennie Maartens. Megalomanie
Hennie Maarten. lupus →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Resensie: “Strik” (Gerhard Barkhuizen)
  • Anne-Marie Bartie. Kidnapping-accused mom told State witness she sold Joslin Smith to a sangoma, court hears

Nuutste bydraes

  • Gerard Scharn. dirge
  • Willem M. Roggeman.
  • Miel Vanstreels. Die jare
  • AVBOB Persverklaring
  • Wat lees jy? – “Die skuld wat bloed betaal” (Sandra Skinner)

Nuutste kommentaar

  1. Willem Hendrik Meyer on Kan iemand help?4 March 2026

    Dis wel my werk wat ek gedoen het vir die Oor die einders van die bladsy projek van die Noordwes…

  2. Alwyn Roux on Kan iemand help?4 March 2026

    Hierdie is die werk van Hennie Meyer.

  3. Petra Pienaar-Nel on Joan Hambidge. T.T. Cloete en die kanon3 March 2026

    Uit watter bundel kom die gedig oor Leopold?

  4. Thurston Cooper on Thurston Cooper. Stink Voete2 March 2026

    Trots om te sien dat my gedig “Stink Voete” vandag op Versindaba verskyn het. Dankie aan Marlies Taljard vir die…

  5. Rene Bohnen on Kan iemand help?28 February 2026

    Dit lyk soos Hennie Meyer (Winkel van Wanklanke) se werk, hy het sulke vuurhoutjieboksies gemaak vir 'n projek, ek dink…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d