Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
17 October 202317 October 2023

Nuwe Publikasie. Andy Griffiths en Terry Denton: Die boomhuis met 78 vloere

Die boomhuis met 78 vloere

Andy Griffiths en Terry Denton

Vertaler: Kobus Geldenhuys

Omslag

Andy en Terry se fantastiese boomhuis het nou 65 vloere. Hulle het nou ’n deurry-karwas, ’n kombinasiestasie, ’n ALLE-BALLE-sportstadion, Andyland en Terrystad, ’n eie aartappelskyfie-aanleg, en beste van alles … ’n opelugfliekteater en hul eie rolprentspan! Ja, dis reg! Meneer Grootmeneer uit Hollywood verfilm ’n fliek van die twee vriende in hulle boomhuis. Maar kort voor lank word Andy uit die fliek gesny en Terry word die ster. Andy is jaloers, en die twee kry stry! Maar hulle moet gou weer vrede maak, want ’n spul spioenkoeie beplan hul eie moee-wie om die kollig te steel!

OOR DIE OUTEURS

Andy Griffiths is een van Australië se mees bekende kinderboekouteurs. Saam met sy vriend die illustreerder, Terry Denton, het hulle talle suksesvolle reekse geskryf. Die veelbekroonde Boomhuis reeks is al in meer as dertig lande gepubliseer. Andy se boeke het die New York Times beste verkoperslys gehaal. Die boomhuis boeke het al talle kinderboekpryse gewen, onder andere die KOALA-prys en die Australiese Boekindustrieprys vir Jong Lesers.

 

[Protea Boekhuis 2023. GENRE: Fiksie/Kinders/Humor. PRYS/PRICE: R220.00 (BTW ingesluit/VAT included). ISBN: 978-1-4853-1473-8. FORMAAT/FORMAT: 197 x 130 mm. Sagteband/ soft cover. AANTAL BLADSYE/PAGES: 384]

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing
  • Wynand J Booysen. koue afgrond

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d